Stacy Keach

Stacy Keach
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Walter Stacy Keach Jr.
Geboorte 2 Junie 1941 (1941-06-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stacy Keach (gebore 2 Junie 1941) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Up in Smoke (1978), Escape from L.A. (1996), The Bourne Legacy (2012), en Nebraska (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search